____________________________________________

■  46 Afrikaner verse te koop, almal uit stoetbulle geteel. 2 Jaar oud en dek-gereed. Lichtenburg omgewing. Skakel 082 756 7211.
 

■  Kommersiële Afrikaner bul te koop, 4 jaar oud, Bronkhorstspruit area. Kontak André Wright op 082 829 1006.


■  Uitverkoping a.g.v weiding. 45 Koeie, waarvan 10 met kalwers loop en die res dragtig of oop is. Ellisras area. Kontak Martin Ellis op 078 457 6895.

                   

       
  

■  Magpela Afrikaners te koop van Annie van Niekerk uit stoet van Oom Bertie van Niekerk en adv. CK v Niekerk: Verkykersdorp
         Diere te koop:
         9 Koeie loop by bul met ‘n kalf
         3 Koeie loop by bul
         4 Verse loop by bul
         4 Dragtige Koeie (Bul JS 100026)
         3 x 1 Jaar oud verse
    Vir meer inligting, kontak Annie van Niekerk op 071 674 6426 / Bertie van Niekerk op 83 982 8324 / annie.solidline@gmail.com


■  11 Dragtige kommersiële Afrikaner verse te koop wat deur Afrikaner stoetbul gedek is. Piketberg, Wes-Kaap. Kontak Barend Smit op 064 657 7962 vir prys en navrae.


■  Grootkuil geteelde Afrikaner stoetbul te koop wat in stoet gebruik is. Baie goed geteel. Kombinasie van Kartsveld en Grootkuil lyne. Vrugbaarheid en skedewas op aanvraag. R35 000. Kontak Stephan Jacobs op 076 976 3540

               


■  20 Afrikanerbulletjies te koop, ongeveer 180kg. Ficksburg-distrik. Kontak Alec op 083 381 5891


■  Afrikaner Semen te koop van Lang Jan & Bontes. Kontak Jan Genis op 082 928 8322


■  25 Afrikaner Heifers for sale:  25 two year old open heifers ready for the bull and 8 three year old heifers walking with the bull.  Price: R12 500 for the three year olds and R12 000 for the two year olds. All pure bred Afrikaners with horns.  Area: Volksrust.  Contact: Dean: 083 797 54840
           

■  40 kommersiële Afrikaner verse te koop, Volksrust area. 30 verse reg vir die bul en 10 het by bul geloop. Kontak Sarge Brits op 084 660 3868.


■ 
2 Afrikaner koeie (met horings) te koop. 4-5 maande dragtig. Kontak Jan Geldenhuys op 082 574 7266.


■ 
27 dragtige Afrikaner koeie van ‘n rooi Angus bul te koop asook 24 Afrikaner Koeie met 24 kalwers ook van ‘n rooi Angus Bul, Rouxville Area. Kontak JH van Niekerk op 082 321 8890.


■ 
8 Afrikaner koeie te koop, 5 jaar oud, uit Kleinplaas Stoet. Jansenville, kontak Mnr Nel op 087 207 8183.


■ 
Grootkuil Embryos & Semen  (Click here for more information)

■  Semen beskikbaar van MC050174.  Kontak Dr Pieter de Kock op 082 809 7496
    


■ 
Cloete Bulle Semen beskikbaar - www.cloeteafrikaners.co.za

 
 
 
 

 

 
   

_______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________
       
■  Calendar ■  Madelein Coetsee ■  © 2009 - 2022  
■  Animals for Sale ■  Tel: (051) 410 0954  ■  Terms & Conditions
■  Breeders ■  madeleinc@stemma.co.za
■  Sales & Catalogues  
■  Promotional Items