____________________________________________

Seker een van die bekendste en ook oudste kommersiële kruisings in die land, is dié van die Afrikaner en Simmentaler. Weens die jarelange beproefde en bewese ekonomiese voordele van hierdie kruising, was ‘n logiese uitvloeisel daarvan, dat ‘n aantal Afrikaner- en Simmentaler telers op 11 Augustus 2005 byeengekom het om ‘n amptelike ras daar te stel wat voorlopig uit 50% Afrikaner en 50% Simmentaler saamgestel is. Hierdeur het ‘n ras ontstaan wat in eie reg kan bestaan en telers kan nou in al die voordele deel wat ‘n geregistreerde ras aan sy telers bied.... [ Kliek hier om meer te lees ]

 


Adverteer u diere te koop hier!  Kontak Lauren:  051 447 7405 / 051 448 8404

 

■  The No - Nonsense Breed

 


       
       
       
     
 
 
 
 

 

 
   

_______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________
       
■  Calendar ■  Madelein Coetsee ■  © 2009 - 2022  
■  Animals for Sale ■  Tel: (051) 410 0954  ■  Terms & Conditions
■  Breeders ■  madeleinc@stemma.co.za
■  Sales & Catalogues  
■  Promotional Items